Met AgCelence® sal jou gewasse floreer en kan jy ’n hoër opbrengs op jou belegging verwag.

Die beste opbrengs op belegging vir jou om jou plaas te bestuur

Wat jy vandag in jou land insit – jou harde werk, passie en AgCelence® – bepaal die toekoms vir jou nageslag.

AgCelence® ondersteun BASF se verbintenis tot innovasie wat jou in staat sal stel om maksimum opbrengste volhoubaar te produseer, jaar na jaar.

Ons AgCelence®-tegnologie help jou om jou gewasse optimaal te bestuur deur middel van verhoogde plantgroeidoeltreffendheid, uitstekende siektebeheer en beter toleransie teen stremming.

Met AgCelence® is jy verseker van beter produksiedoeltreffendheid, bemarkbare gehalte en die beste opbrengs op jou belegging, sodat jy jou belofte van voorspoed en volhoubaarheid vir toekomstige geslagte kan bereik.

Wat is 'n AgCelence® oplossing?

Met AgCelence® sal jou gewasse floreer en kan jy ’n hoër opbrengs op jou belegging verwag.

Ons verstaan dat jy die vrugte wil pluk van ’n suksesvolle seisoen. By BASF streef ons voortdurend daarna om jou die beste produkte te bied sodat jy jou werk na die beste van jou vermoë kan verrig. Die AgCelence® belofte is ons verbintenis om jou te help om die beste gewasopbrengs te kry – elke seisoen.

Met die AgCelence® -belofte wat deur toegewyde BASF-produkte onderskryf word, is dit moontlik om tegniese prestasie te omskep in die voordele van verhoogde groei op jou belegging. Dit gee jou meer vertroue in jou daaglikse besluite aangaande oesbeskermingsprodukte. Daarom bied Abacus®, die AgCelence® produk vir mielies en sojabone, jou voordele bo en behalwe normale gewasbeskerming.

Met AgCelence® floreer jou gewasse en kry jy:

  • Hoër opbrengste
  • Verbeterde en bemarkbare kwaliteit
  • Verhoogde produksiedoeltreffendheid
  • Beter stresverdraagsaamheid.

Sien ons toedieningsgidse en die resultate.

AgCelence® Produkte

Die beste opbrengs op belegging vir jou om jou plaas te bestuur BASF bied jou 'n multi-oes gewasoplossing – sodat jy meer voordele op jou plaas met AgCelence®kan verwag.

Met Abacus® Advance kan jy soveel meer as normale gewasbeskerming verwag, want Abacus® Advance verwesenlik die AgCelence®-belofte.

Die AgCelence® oplossing vir sonneblomme, wat jou addisionele gewasbeskermingsvoordele bied.

Cabrio® lewer optimale vrug groottes en uitstekende siektebeheer, lewer 'n verhoging in uitvoerbare vrugte wat vry is van swartvlek. Dit verseker 'n meer winsgewende oes.

Hoë kwaliteit, bekostigbare oplossing vir siektebeheer in mielies en suikerriet.

'n suspo-emulsie kontak en translaminêre swamdoder vir die voorkomende beheer van siektes in mielies en suikerriet soos aangedui

Regalis® beheer lootgroei vir maksimum ligpenetrasie, hoër opbrengs en uitstekende vrugkwaliteit.

Klik hier
Top