Opera®
Voordele
AgCelence® voordele:
- Uitstekende siektebeheer
- Verhoogde toleransie teen stremming
- Verhoogde plantgroeidoeltreffendheid
product.detail.sds.label | |
---|---|
Label | |
Safety Data Sheet |
Besonderhede
General information
Name | Opera® |
---|---|
Formulasie | Suspo-emulsion (SE) |
Ingredients | 50 g/l epoxiconazole (DMI-fungicides), 133 g/l pyraclostrobin (strobilurine) |
Registrasie nommer | L9103 |
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
750ml/ha | Opera®Dien die eerste Opera® toediening op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) toe. ‘n Tweede toediening van Opera® word met groei-stadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siekte-beheer benodig word gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word. | 2 |

500ml/ha | Dien twee bespuitings toe. Die eerste bespuiting moet voorkomend teen siekte toegedien word. Dien die eerste toediening as ‘n voorkomende behandeling op die vroeë blomstadium toe, of voor die eerste simptome gewaar word. Dien die tweede bespuiting tydens peulontwikkeling en pitvulling toe, 3 – 4 weke na die eerste toediening. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 400 l water/ha toe. | 2 |
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
750 mL – 1L | Opera® op suikerriet: Dien twee bespuitings toe. Dien die eerste Opera® toediening as ‘n voorkomende behandeling op die 4 - 6 blaarstadium toe, of met die eerste tekens van bruinroesinfeksie. Dien die tweede bespuiting 4 weke later toe.Gebruik die hoër dosis wanneer omgewingstoestande gunstig is vir die ontwikkeling van siekte, of wanneer siektedruk hoog is.Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 200 l water / ha toe. | 2 |
Algemeen
General information
Name | Opera® |
---|---|
Formulasie | Suspo-emulsion (SE) |
Ingredients | 50 g/l epoxiconazole (DMI-fungicides), 133 g/l pyraclostrobin (strobilurine) |
Registrasie nommer | L9103 |
Gewas- en plaagbesonderhede
Recommended rate |
750ml/ha |
Time of application |
Opera®Dien die eerste Opera® toediening op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) toe. ‘n Tweede toediening van Opera® word met groei-stadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siekte-beheer benodig word gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word. |
Number of application |
2 |

500ml/ha |
Time of application |
Dien twee bespuitings toe. Die eerste bespuiting moet voorkomend teen siekte toegedien word. Dien die eerste toediening as ‘n voorkomende behandeling op die vroeë blomstadium toe, of voor die eerste simptome gewaar word. Dien die tweede bespuiting tydens peulontwikkeling en pitvulling toe, 3 – 4 weke na die eerste toediening. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 400 l water/ha toe. |
Number of application |
2 |
Recommended rate |
750 mL – 1L |
Time of application |
Opera® op suikerriet: Dien twee bespuitings toe. Dien die eerste Opera® toediening as ‘n voorkomende behandeling op die 4 - 6 blaarstadium toe, of met die eerste tekens van bruinroesinfeksie. Dien die tweede bespuiting 4 weke later toe.Gebruik die hoër dosis wanneer omgewingstoestande gunstig is vir die ontwikkeling van siekte, of wanneer siektedruk hoog is.Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 200 l water / ha toe. |
Number of application |
2 |
Hoekom Opera®?
Opera® bied:
Betroubaarheid: Die kragtige, sinergistiese aksie van F500® en epoxiconazole verseker die effektiewe beheer van Roes, Noordelike blaarskroei en Grysblaarvlek op mielies, sojaboonroes en Bruinroes in suikerriet.
Aanpasbaarheid: Opera® is geregistreer vir beide grond-en lugtoediening en het ‘n spesifieke aanbeveling vir streke met laer plantdigtheid, wat sodoende koste effektiwiteit en beter resultate in mielies verseker. In suikerriet is Opera® geregistreer vir grondtoediening met ‘n aanpasbare dosis, afhangende van die siektedruk. Dit gee produsente die geleentheid om die AgCelence® -voordeel te ervaar teen ‘n laer dosis, asook die gemoedsrus om die hoër dosis toe te dien indien omgewingstoestande gunstig is vir die ontwikkeling van siekte of wanneer siekte-druk hoog is en die oes bedreig. Gebruik die hoër dosis wanneer omgewingstoestande gunstig is vir die ontwikkeling van siekte of wanneer siekte drukking hoog is.
Opera®
‘n Suspo-emulsie swamdoder met kontak- en translaminêre eienskappe vir die voorkomende beheer van siektes op mielies, sojabone en suikerriet soos aangedui.
FRAC SWAMDODERGROEPKODES 3 & 11
Reg. Nr: L9103 :Wet Nr 36 van 1947
Aktiewe bestanddeel:
Pyraclostrobin (methoxy-carbamate)............... 133 g/l
Epoxiconazole (DMI-fungicides)………....… 50 g/l
Geregistreer deur:
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk
Mpy Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfweghuis,
1685
NOODNOMMER: 083 265 3805
VN Nr: 2902