BASF Gewasbeskerming Suid-Afrika

Welkom by BASF Gewasbeskerming Suid-Afrika

BASF fokus daarop om volhoubare oplossings en langtermyn waarde aan produsente, die industrie en die gemeenskap te bied. Ons glo aan volhoubare groei en voorspoed vir almal.

BASF is in 1865 gestig en is die wereld se voorste chemiese maatskappy. Ons het kliente in 171 lande en produksie-aanlegte in 41 lande. Ons bied volgehoue ondersteuning aan ons kliente en staan hulle voortdurend by om gesonde gewasse te verseker.

‘n Hoogs-effektiewe voor-opkoms onkruiddoder vir die beheer van weerstandige en moeilik-om-te-beheer onkruide.

Toegewy aan boerdery nou op mielies en sojabone.

Sonneblom Plaasbestuur- oplossings

Need Advice?

Complete the form and we will contact you shortly

Form

BASF Toedieningsgidse

Welkom by BASF se gewastoedieningsgidse

BASF nou op selfoon!

Volg asseblief die skakel om die BASF mobiele webwerf te besoek.

Plaagbeheer oplossings webwerf

Registrasie vir BASF nuusbrief

Top