Vivando®
Vivando® bied 'n addisionele opsie vir die produsent om 'n geïntegreerde poeieragtige meeldou beheerprogram saam te stel.
Vivando®
Vivando® bied 'n addisionele opsie vir die produsent om 'n geïntegreerde poeieragtige meeldou beheerprogram saam te stel.
Voordele
Gemoedsrus
- Vivando® dra by tot effektiewe siektebeheer
- Beweeg vinnig deur die kutikula tot in die onderliggende selle, waarvan dit versprei deur die res van die blaarweefsel
- Vivando® is uiters reënvas binne een uur na toediening
Aflaaie en skakels
product.detail.sds.label | |
---|---|
Label | |
Safety Data Sheet |