Flite®
Flite® – die saadbehandelingsproduk wat blywende dubbeldekking bied – gee jou gewasse ’n gesonde voorsprong.
Flite®
Flite® – die saadbehandelingsproduk wat blywende dubbeldekking bied – gee jou gewasse ’n gesonde voorsprong.
Voordele
Met die produk se uitstekende gewasveiligheidseienskappe is Flite® al wat jy benodig om jou gewasse ’n gesonde voorsprong te gee, sodat jy kan uitsien na ’n beter opbrengs. Kry ’n voorsprong en bly voor, met Flite®.
Aflaaie en skakels
product.detail.sds.label | |
---|---|
Label | |
Safety Data Sheet |
Besonderhede
General information
Name | Flite® |
---|---|
Formulasie | Liquid formulasie |
Ingredients | 200 g / lt triticonazole (triazole) |
Registrasie nommer | L4965 |
Bedekte brand
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
150 ml / 100 kg saad | Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo. | 1 |
Losbrand (Ustilago tritici)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
75 ml / 100 kg saad (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) | Flite® Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van blaarvlek en poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 5–blaarstadium (GS 6 – 8). Blaartoediening van 'n geskikte swamdoder bv. Abacus® (Reg. Nr L8048) en Opus® (Reg. Nr L6992) sal nodig wees vir verlengde beheer tot by aarverskyning (GS 20). Sien BELANGRIKE NOTAS bo. | 1 |
Swamsiekte (blaarvlek)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
150 ml / 100 kg saad | Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo. | 1 |
Geelroes (Streeproes)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
25 ml / 100 kg saad. (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) | Verseker dat die suikerriet blare nie blootgestel word aan enige spuitmis nie | 1 |
Losbrand (Ustilago tritici)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
120 ml / 100 kg saad | Flite®Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van vaalblaar, poeieragtige skimmel en streeproes kan verkry word tot by die 8–blaarstadium (GS 16). Die tydperk van beheer sal afhang van die plantdatum, omgewingstoestande en die vatbaarheid van die variëteit wat geplant word.Sien BELANGRIKE NOTAS bo.Om verlengde beheer te verseker word aanbeveel dat ’n blaarbespuiting van Opus® of Duett® (Reg. Nr L 5791) toegedien word. | 1 |
Poeieragtige Skimmel (meeldou) (Erisiphe graminis)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
120 ml / 100 kg saad | onkruide aktief groei en nie verlep is weens oormatige hitte, lae temperature of enige | 1 |
Stinkbrand (Tilletia caries en T. foetida)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
120 ml / 100 kg saad | ander spanning veroorsakende toestande nie. | 1 |
Vaalblaar (Septoria tritici)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
25 ml / 100 kg saad. (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) | aangesien die riet beskadig sal word. | 1 |
Algemeen
General information
Name | Flite® |
---|---|
Formulasie | Liquid formulasie |
Ingredients | 200 g / lt triticonazole (triazole) |
Registrasie nommer | L4965 |
Gewas- en plaagbesonderhede
Gars
Back
Gars - Bedekte brand
Recommended rate |
150 ml / 100 kg saad |
Time of application |
Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo. |
Number of application |
1 |
Gars - Losbrand (Ustilago tritici)
Recommended rate |
75 ml / 100 kg saad (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) |
Time of application |
Flite® Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van blaarvlek en poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 5–blaarstadium (GS 6 – 8). Blaartoediening van 'n geskikte swamdoder bv. Abacus® (Reg. Nr L8048) en Opus® (Reg. Nr L6992) sal nodig wees vir verlengde beheer tot by aarverskyning (GS 20). Sien BELANGRIKE NOTAS bo. |
Number of application |
1 |
Gars - Swamsiekte (blaarvlek)
Recommended rate |
150 ml / 100 kg saad |
Time of application |
Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo. |
Number of application |
1 |
Koring
Back
Koring - Geelroes (Streeproes)
Recommended rate |
25 ml / 100 kg saad. (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) |
Time of application |
Verseker dat die suikerriet blare nie blootgestel word aan enige spuitmis nie |
Number of application |
1 |
Koring - Losbrand (Ustilago tritici)
Recommended rate |
120 ml / 100 kg saad |
Time of application |
Flite®Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van vaalblaar, poeieragtige skimmel en streeproes kan verkry word tot by die 8–blaarstadium (GS 16). Die tydperk van beheer sal afhang van die plantdatum, omgewingstoestande en die vatbaarheid van die variëteit wat geplant word.Sien BELANGRIKE NOTAS bo.Om verlengde beheer te verseker word aanbeveel dat ’n blaarbespuiting van Opus® of Duett® (Reg. Nr L 5791) toegedien word. |
Number of application |
1 |
Koring - Poeieragtige Skimmel (meeldou) (Erisiphe graminis)
Recommended rate |
120 ml / 100 kg saad |
Time of application |
onkruide aktief groei en nie verlep is weens oormatige hitte, lae temperature of enige |
Number of application |
1 |
Koring - Stinkbrand (Tilletia caries en T. foetida)
Recommended rate |
120 ml / 100 kg saad |
Time of application |
ander spanning veroorsakende toestande nie. |
Number of application |
1 |
Koring - Vaalblaar (Septoria tritici)
Recommended rate |
25 ml / 100 kg saad. (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) |
Time of application |
aangesien die riet beskadig sal word. |
Number of application |
1 |
Hoekom Flite®?
Flite® – die saadbehandelingsproduk wat blywende dubbeldekking bied – gee jou gewasse ’n gesonde voorsprong.
Jy wil jou gewasse reg van die begin af die heel beste beskerming gee. ’n Gesonde begin gee jou gewasse ’n beter kans om gesond te bly. Flite® is ontwikkel om hierdie behoefte aan te spreek. Flite® is ’n sistemiese swamdodende saadbehandeling wat omvattende dubbeldekking bied. Vir aarontsmetting en siektebeheer is Flite® ons belofte vir ’n gesonde begin vir jou gewasse.
’n Enkele Flite®-toediening op die saad voor plant, verhoed die potensiele negatiewe effekte wat saadgedraagde en blaarsiektes op jou gewas kan he.
Flite® bied jou:
- Effektiewe beheer van saadgedraagde siektes en blaarsiektes.
- Sterk kontak- en sistemiese werking op die saad.
- Hoë vlak van nawerkende doeltreffendheid wat vanaf plant tot en met die 4-blaarstadium duur.
- Effektiewe beheer van Bedekte Brand, Losbrand, Blaarvlek en Poeieragtige Meeldou op gars.
- Effektiewe beheer van Losbrand, Stinkbrand, Poeieragtige Meeldou, Vaalblaar en Streeproes op koring.