Duett® Star – wees bedag op die tekens!

Stuit die opvlam van swamsiektes.

Wanneer swamsiekte jou plante bedreig, kan jy staatmaak op Duett® Star om die swam in sy spore te stuit.

Voordele

Gemoedsrus

  • Effektiewe siektebeheer van grysblaarvlek (Cercospora zeaemaydis), noordelike blaarskroei (Exserohilum turcicum) en roes (Puccinia sorghi) op mielies.
  • Uitstekende voorkomende en kuratiewe beheer.
  • Vinnige werking: Fenpropimorph beweeg vinniger binne die blaar en tree op as ’n benatter of draer vir epoxiconazole, wat stadiger deur die plant beweeg. Dus lewer Duett® Star uitmuntende werksverrigting vir optimale opname in die plant, deurdat die teiken effektief bereik en behandel word.

Volhoubare plaasbestuur

  • Weerstandbestuur: Deur die kombinasie van die sistemiese aktiewe bestanddele fenpropimorph en epoxiconazole, word die swam op drie verskillende stadiums van die metabolisme beheer, en word weerstandbestuurpraktyke effektief ondersteun.

Betroubaarheid

  • Duett® Star kan toegedien word ongeag weersomstandighede, aangesien dit uitstekende gewasbeskerming bied tydens beide koel en warm toestande.

Besonderhede

General information

Name Duett® Star
Formulasie Suspo-emulsie (SE)
Ingredients 250 g/l Fenpropimorph (morpholine), 84 g/l Epoxiconazole (triazole)
Registrasie nommer L10958
Bruinroes (Puccinia hordei)
Recommended rate Time of application Number of application
0,8 l/ha Dien die eerste toediening van Duett® Star toe met eerste tekens van infeksie. Indien nodig, herhaal toediening 28 – 35 dae later, maar nie later as die vlagblaar stadium nie. Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water/ ha toe. Lugtoediening: Dien in 30 – 40 l water/ha toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie 2

0,8 l/ha Dien die eerste toediening van Duett® Star toe met eerste tekens van infeksie. Indien nodig, herhaal toediening 28 – 35 dae later, maar nie later as die vlagblaar stadium nie. Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water/ ha toe. Lugtoediening: Dien in 30 – 40 l water/ha toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie -
Bruinroes
Recommended rate Time of application Number of application
0,8 l/ha Dien eerste bespuiting toe tydens 5 – 6 blaarstadia van die gewas of met eerste tekens van infeksie. Duett® Star moet voorkomend toegedien word. ‘n Tweede toediening moet 21 – 28 dae later gemaak word. Onder hoë siektedruk, gebruik die vroeër interval. Grondtoediening: Dien in 200 l water/ha, toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie 2

Grysblaarvlek
Recommended rate Time of application Number of application
0,8 l/ha Dien eerste bespuiting toe tydens 5 – 6 blaarstadia van die gewas of met eerste tekens van infeksie. Duett® Star moet voorkomend toegedien word. ‘n Tweede toediening moet 21 – 28 dae later gemaak word. Onder hoë siektedruk, gebruik die vroeër interval. Grondtoediening: Dien in 200 l water/ha, toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie 2
Recommended rate Time of application Number of application
0,8 l/ha Dien eerste bespuiting toe tydens 5 – 6 blaarstadia van die gewas of met eerste tekens van infeksie. Duett® Star moet voorkomend toegedien word. ‘n Tweede toediening moet 21 – 28 dae later gemaak word. Onder hoë siektedruk, gebruik die vroeër interval. Grondtoediening: Dien in 200 l water/ha, toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie 2
Recommended rate Time of application Number of application
0,8 l/ha Dien eerste bespuiting toe tydens 5 – 6 blaarstadia van die gewas of met eerste tekens van infeksie. Duett® Star moet voorkomend toegedien word. ‘n Tweede toediening moet 21 – 28 dae later gemaak word. Onder hoë siektedruk, gebruik die vroeër interval. Grondtoediening: Dien in 200 l water/ha, toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie 2

General information

Name Duett® Star
Formulasie Suspo-emulsie (SE)
Ingredients 250 g/l Fenpropimorph (morpholine), 84 g/l Epoxiconazole (triazole)
Registrasie nommer L10958
Back
Gars - Bruinroes (Puccinia hordei)
Recommended rate
0,8 l/ha
Time of application
Dien die eerste toediening van Duett® Star toe met eerste tekens van infeksie. Indien nodig, herhaal toediening 28 – 35 dae later, maar nie later as die vlagblaar stadium nie. Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water/ ha toe. Lugtoediening: Dien in 30 – 40 l water/ha toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie
Number of application
2

-
Back
Koring - Bruinroes
Recommended rate
0,8 l/ha
Time of application
Dien eerste bespuiting toe tydens 5 – 6 blaarstadia van die gewas of met eerste tekens van infeksie. Duett® Star moet voorkomend toegedien word. ‘n Tweede toediening moet 21 – 28 dae later gemaak word. Onder hoë siektedruk, gebruik die vroeër interval. Grondtoediening: Dien in 200 l water/ha, toe. Moenie Duett® Star meer as twee keer per seisoen toedien nie

Mielies - Grysblaarvlek

Hoekom Duett® Star?

Die voordeel van Duett® Star is sy unieke kombinasie van fenpropimorph en epoxiconazole. Fenpropimorph beweeg vinniger binne die blaar en tree op as ’n benatter of draer vir epoxiconazole, wat stadiger deur die plant beweeg. Dus lewer Duett® Star uitmuntende werksverrigting vir optimale opname in die plant, deurdat die teiken effektief bereik en aangespreek word.

Duett® Star kan toegedien word ongeag weersomstandighede, aangesien dit uistekende gewasbeskerming bied tydens beide koel en warm toestande. Deur die kombinasie van die sistemiese atiewe bestanddele fenpropimorph en epoxiconazole, word die swam op drie verskillende stadiums van die metabolisme beheer, en word weerstandbestuurpraktyke effektief ondersteun.

Duett® Star is die ideale oplossing om in te sluit as deel van enige swamdoderprogram in mielies.

Duett® Star – wees bedag op die tekens!

Top