Regalis® Plus
‘n Waterdispergeerbare korrel plantgroeireguleerder wat gebruik word vir die vermindering van oormatige lootgroei in appels.
Regalis® Plus
‘n Waterdispergeerbare korrel plantgroeireguleerder wat gebruik word vir die vermindering van oormatige lootgroei in appels.
Voordele
Die innoverende formulasie van Regalis® Plus verseker vinnige en doeltreffende opname – die AgCelence® oplossing vir appels.
- Groeireguleerder: Verkorte lootgroei lei tot beduidende verlaging in snoeikostes, beter ligpenetrasie, verbeterde spuitbedekking en blare wat vinniger afdroog na reën
- Opbrengsbestuurder: Hoë en stabiele opbrengs met voorkeur vruggroottes en beter verkleuring in behandelde boorde
- Plantversterker: Regalis® Plus verbeter die boom se vermoë om homself te verdedig teen siektes en peste
Aflaaie en skakels
product.detail.sds.label | download product.detail.sds.prefix Regalis® Plus sds.fallback.eu |
---|---|
Label | |
Safety Data Sheet | |
Aflaaibare produkinhoud |